Wednesday 3 February 2016

Kunstenaar van die jaar

Reuben Riffel is VLU se kunstenaar van die jaar. Hy is een van Suid-Afrika se heelbeste chefs. Op "Reise na gister" van 1 Februarie 2016 kykNet, het Jak de Priester en hy 'n heerlike nostalgiese toer na sy geboorte- en grootwordplek beleef. Dié reis het begin by Groendalvallei naby Franschoek. Klik op die skakel as jy meer te wete wil kom. Reise na gister

Hier is ook interessante en inspirerende inligting: Reuben Riffel




2 comments:

  1. Inspirerend! Ek het ook die program op KykNet geniet!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dankie Maree! Gaaf dat jy kom inloer het op ons VLU blog!

      Delete