Inligting 2017 /2018


WERKSAAMHEDE VIR 2017/2018:
Studierigting: Omgewingsbewustheid (Klem op Tuin- & Landbou)

Skrywers: Afrikaans: Chanette Paul 
Engels: Amanda Coetzee

Kunstenaar: Jaques Bessinger

Bome van die jaar (vir 2017):
Harige Blinkblaar Wag-‘n-bietjie / Hairy Buffalo Thorn
(ziziphus mucronata)
Ebbeboom / Ebony Tree (euclea pseudebenus)

Voël van die jaar: Swartaasvoël / Lappet-faced
(Lappet-faced Vulture / Nubian Vulture (Torgos tracheliotos).

Omgeeprojek: Denims & kniebroeke (tot 18 jaar) – Seuns en dogters. (+ T-hemde as bonus)

No comments:

Post a Comment