Galery

 Lede wat tydens die jaarvergadering (Januarie 2016) van amp verander het of uitgetree het:
V.l.n.r.: Yolandé Steenkamp: van Magrietjie koördineerder na kompetisie-sekretaresse.
Petra Maritz: uitgetree as skakelbeampte, lid van tak.
Emma Pretorius: van kompetise-sekretaresse na visie-voorsitter.
Sally Ferreira: van visie voorsitter na voorsitter.
Rita van Niekerk: uitgetree as bestuurslid, lid van tak.
Elizabeth Kendall: van voorsitter na skakelbeampte.


Takbestuur 2016-2017:

Bestuur 2017/2018



No comments:

Post a Comment