Wie is ons?

VLU Van Riebeeck is een van tien takke in Pretoria Streek. Van Riebeecktak bestaan sedert 2 Februarie 1952. Ons tak is 66 jaar oud. (2018) Ons almal woon in en om Bronkhorstspruit. Ons ledetal is tans 35.

Takbestuur 2018-2019:
Sally Ferreira (voorsitter)
Emma Pretorius (vise-voorsitter)
Dot Kruger (sekretaresse)
Zelda Theart (tesourier)
Elizabeth Kendall (skakelbeampte)
Yolandé Steenkamp (kompetisie-sekretaresse)
Jolanda Smit (Magrietjie koördineerder)
Bestuurslede:
Alda van der Merwe,  Chrisna Steenkamp, Luitha de Jager, Ansie Kruger, Chrisna Steenkamp.
Vonkelvrou: Luitha de Jager


Skakel Sally by 082 821 0021 indien jy belang stel om by ons aan te sluit of navrae het. 

No comments:

Post a Comment